Wys tans plasings met die etiket Jane the Virgin. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Jane the Virgin. Wys alle plasings

Donderdag 04 Junie 2015

Link- Tv series

Dit is al een uur die middag en net netnou was ek besig om te blog oor die son wat uit is...en ek was besig om "Jane the Virgin" tv series te geniet.

More is vrydag,,,,mense tensy ek die pot heeltemal mis sit...(ek check gou op my foon)

Jip vandag is donderdag....

http://www.tv.com/shows/jane-the-virgin/watch/

☺